Bylae 1A: Geografiese Gebiede van Provinsies

[Bylae 1A ingevoeg by a. 4 van die Twaalfde Wysigingswet op die Grondwet van 2005 en gewysig by a. 1 van die Dertiende Wysigingswet op die Grondwet van 2007 en by a. 1 van die Sestiende Wysigingswet op die Grondwet van 2009.]

Die provinsie Oos-Kaap

[Afbakening van die provinsie Oos-Kaap vervang by die Dertiende Wysigingswet op die Grondwet van 2007.]

Die provinsie Vrystaat

Die provinsie Gauteng

[Afbakening van die provinsie Gauteng gewysig by die Sestiende Wysigingswet op die Grondwet van 2009.]

Die provinsie KwaZulu-Natal

[Afbakening van die provinsie KwaZulu-Natal vervang by die Dertiende Wysigingswet op die Grondwet van 2007.]

Die provinsie Limpopo

Die provinsie Mpumalanga

Die provinsie Noord-Kaap

Die provinsie Noordwes

[Afbakening van die provinsie Noordwes gewysig by die Sestiende Wysigingswet op die Grondwet van 2009.]

Die provinsie Wes-Kaap