Bylae 6B

[Bylae 6B, voorheen Bylae 6A, ingevoeg by a. 2 van die Agtste Wysigingswet op die Grondwet van 2002, gewysig by a. 5 van die Tiende Wysigingswet op die Grondwet van 2003, hernommer by a. 6 van die Tiende Wysigingswet op die Grondwet van 2003 en herroep by a. 5 van die Vyftiende Wysigingswet op die Grondwet van 2008.]